Wiskunde/ Mathematics GR 8 – 12
Location | GAUTENG, South Africa |
Date Posted | June 14, 2023 |
Job Type |
Contract
|
Currency | ZAR |
Street | WYCHWOOD |
Description
Hiermee word bogenoemde permanete pos by Leeuwenhof Akademie geadverteer vir begin 4 September 2023 of so gou as moontlik na 4 September 2023. Aansoeke moet voor of op 7 Julie 2023 by mnr. JP Lessing ingehandig word of per e-pos aan hom gestuur word by jacol@leeuwenhof.co.za.
PLIGTE WAT DIE POS BEHELS
Responsibilities
- Vakonderwyser
- Vakhoof
- Aanbied van Verdere Studies in Wiskunde.
- Buitemuurse pligte:
- Soos deur skoolhoof bepaal
VERWAGTINGE:
- Taal van onderrig en leer: Afrikaans en Engels
- Puik klasonderrig.
- Effektiewe bestuur en organisasie.
- Professionele gedrag en etiek.
- Lojaliteit teenoor die skool.
- Leiding en kontrole.
- Dinamiese bestuursstyl.
- Goeie menseverhoudinge
- Geskikte professionele kwalifikasie
- Registrasie by SACE ‘n voorvereiste.
Volledige CV kan ingestuur word met die volgende gesertifiseerde dokumente aangeheg:
- ID.
- Akademiese Kwalifikasies.
- SACE sertifikaat.
- Nuutste betaalstrokie
Applying Instructions
Geskikte kandidate sal vir onderhoude genooi word
Closing Date
07/07/2023
Wychwood, Germiston, Gauteng, South Africa