LITIGASIE PROKUREUR POSISIE IN BLOEMFONTEIN
Location | BLOEMFONTEIN, South Africa |
Date Posted | July 15, 2022 |
Category |
Legal
|
Job Type |
Full-time
|
Currency | ZAR |
Description
Korporatiewe swaardiens masjien vervaardigers benodig `n Litigasie Prokureur in Bloemfontein.
Alle regsaspekte van sakeredding, bankrotskappe, besigheidsoornames en samesmelting is ter sprake in die posisie.
Mail CV na equip@mweb.co.za
Duties & Responsibilities
Regsprosesse in die korporatiewe nywerheidsopgewing hanteer en fasiliteer.
Regsadvies tydens oornames, samesmeltings, sakereddings ens lewer aan korporatiewe maatskappye.
Desired Experience & Qualification
Regskwalifikasie op tersiere vlak plus klerkskap voltooid.
Blootstelling in die kommersiele sakewereld tydens oornames, sakereddings, bankrotskappe ens.
Package & Remuneration
Pakket is onderhandelbaar gebaseer op ervaring soos aangedui in kommersiele sakewereld