INTERNE BEMARKING BY INTERNASIONALE HR GROEP
Location | Pretoria Oos, South Africa |
Date Posted | July 15, 2022 |
Category |
Human Resource / HR
|
Job Type |
Full-time
|
Currency | ZAR |
Description
Internasionale groep met SA Hoofkantore in Pretoria benodig `n Interne Bemarker/ Verkoper van mannekrag verwante dienste aan korporatiewe kliente regoor Suidelike Afrika.
Gebaseer in Pretoria en fokus op nuwe kliente sowel as bestaande klientediens in Psigometriese assesserings en Personeelwerwing.
Stuur jou CV na equip@mweb.co.za
Duties & Responsibilities
Prospektering vir nuwe kliente telefonies vanuit die kantoor.
Opvolging van leads en uitbreiding van dienste aan bestaande kliente.
Ondersteuning en leiding aan voltydse bemarkers en verkopers in die groep.
Desired Experience & Qualification
Tersiere kwalifikasie in verkope en mannekragverwante of Sielkundige dienste.
Ervaring in verkope en bemarking van personeel verwante of Psigometries dienste.
Package & Remuneration
Basiese salaris van R15000 per maand plus kommissie op teikens behaal per maand.